Deuteronomy 32:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Moses het klaargemaak om al hierdie woorde tot die hele Israel te spreek:
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Moses hierdie woorde klaar aan die volk geleer het,
Afrikaans 1933/1953 En toe Moses met al hierdie woorde die hele Israel klaar toegespreek het,
Afrikaans 1983 Toe Moses hiermee klaar was,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Moses klaar was met die voordra van al hierdie woorde vir die hele Israel,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nadat Moses dit alles klaar gesê het vir al die Israeliete,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Moses klaar was,