Deuteronomy 32:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want ek hef my hand op na die hemel en sê: Ek lewe vir ewig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My hand lig Ek nou op na die hemel en verklaar: So seker as wat Ek lewe, |
| Afrikaans 1933/1953 | Want Ek sal my hand na die hemel ophef en sê: So waar as Ek ewig leef -- |
| Afrikaans 1983 | Ek steek my hand op na die hemel toe en lê 'n eed af: So seker as Ek ewig lewe, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, Ek hef my hand op na die hemel en sê: “So waar as wat Ek ewig leef, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek tel my hand op na die hemel en Ek belowe, so seker soos Ek altyd sal lewe: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En nou belowe Ek so seker as wat Ek leef |