Deuteronomy 32:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sal sê: Waar is hulle gode, hulle rots op wie hulle vertrou het? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal Hy vra: ‘Waar is hulle gode, waar is die rotse waar hulle gaan skuil het? |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan sal Hy sê: Waar is hulle gode, die steenrots waarin hulle toevlug geneem het, |
| Afrikaans 1983 | Dan sal Hy vra: ‘Waar is hulle gode? Waar is die rots waar hulle gaan skuil het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Hy sal sê, ‘Waar is hulle gode, die rots waar hulle geskuil het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal vra: ‘Waar is julle gode nou, die gode wat julle moet beskerm? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar dan sal Hy vir die ander vra wat die slegte dinge gedoen het: En waar is julle afgode nou? Waar is die nikswerd goed wat julle gehoop het julle sal beskerm? |