Deuteronomy 32:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Is dit nie by my opgegaar en onder my skatte verseël nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “‘Ek het hierdie dinge gebêre, verseël vir veilige bewaring. |
| Afrikaans 1933/1953 | Is dit nie by My opgegaar, in my skatkamers verseël nie? |
| Afrikaans 1983 | “Die Here het gesê: ‘Dit is weggebêre by My, toegesluit in my skure. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here sê, ‘Is dit nie by My weggebêre nie, in my stoorkamers verseël |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sê: ‘Ek sal besluit wanneer Ek hulle sal straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Toe het die Here gesê: Ek onthou alles wat hierdie mense doen. |