Deuteronomy 32:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle wyn is die gif van drake en die wrede gif van adders. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle wyn is die gif van slange, die dodelike gif van adders. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle wyn is slanggif en wrede addergif. |
| Afrikaans 1983 | Hulle wyn is slanggif, wrede addergif. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle wyn is slanggif, die dodelike gif van kobras. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Uit daardie druiwe kom daar wyn wat so giftig is soos slange, dit is wyn wat mense laat sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die wyn wat jy van hierdie druiwe maak, is soos dodelike gif. As jy hierdie gif drink, is jy binne sekondes dood. |