Deuteronomy 32:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hulle rots is nie soos ons Rots nie, selfs ons vyande is regters. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar die rots van ons vyande is nie soos ons Rots nie, soos selfs ons vyande moet toegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hulle steenrots is nie soos ons Steenrots nie -- ja, ons vyande self is skeidsregters! |
| Afrikaans 1983 | Die rots van die nasies is nie soos ons Rots nie, ons vyande kan tog self oordeel, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, hulle rots is nie soos ons Rots nie – ons vyande gee dit toe – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, die Here is ons Rots, die vyande het nie so 'n rots nie, dit moet hulle weet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maar die nasies het nie Iemand wat hulle beskerm soos hierdie volk nie. Israel se God is groot. Stadig maar seker begin die nasies dit agterkom. |