Deuteronomy 32:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Omdat ek die Naam van die HERE sal verkondig; gee grootheid aan onse God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek wil die Naam verkondig van die Here. Prys die grootheid van ons God! |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die Naam van die HERE roep ek uit: Gee grootheid aan onse God! |
| Afrikaans 1983 | Ek wil die Naam van die Here roem. Prys ons God om sy grootheid! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, die Naam van die Here roep ek uit, Erken die grootheid van ons God, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want ek wil skree en die Naam van die Here sê, ek wil sê dat die Here groot en goed is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek wil vir almal vertel van die Here. Ons God is wonderlik! |