Deuteronomy 32:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hulle is 'n nasie sonder raad, en daar is geen verstand in hulle nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Israel is ’n nasie sonder verstand. Daar is geen begrip onder hulle nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want 'n nasie van verlore raadsplanne is hulle, en daar is geen verstand in hulle nie. |
| Afrikaans 1983 | want hulle is 'n nasie sonder verstand, hulle het geen insig nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ja, die vyand is 'n nasie wie se planne gedaan is, by wie daar geen insig is nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, die vyande verstaan dit nie, hulle is nie verstandig nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Israel is ’n nasie wat te dom is vir woorde. Hulle verstaan net mooi niks nie. Hulle kan nie insien wat met hulle gebeur nie. |