Deuteronomy 32:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het gesê: Ek sal hulle in hoeke verstrooi, Ek sal die gedagtenis aan hulle onder die mense laat ophou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het besluit om hulle te verstrooi, sodat selfs die gedagte aan hulle sal verdwyn. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek sou gesê het: Ek wil hulle wegblaas, hulle gedagtenis onder die mense uitroei -- |
| Afrikaans 1983 | Ek sou wou sê Ek sal hulle verstrooi, Ek sal maak dat geen mens meer aan hulle dink nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Ek het gedink, ek moet hulle uitwis, die herinnering aan hulle onder die mense laat verdwyn, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het gedink Ek sal hulle almal laat sterf, niemand moet onthou dat hulle gelewe het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek wou hulle oor die hele aarde verstrooi sodat niemand weer aan hulle sal dink nie. Niemand sal eens onthou dat daar so ’n volk soos Israel was nie. |