Deuteronomy 32:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal onheil op hulle hoop; Ek sal my pyle op hulle spandeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal rampe op hulle ophoop en hulle met my pyle afskiet.
Afrikaans 1933/1953 Ek sal onheile op hulle ophoop; my pyle sal Ek op hulle wegskiet.
Afrikaans 1983 Ek sal ramp op ramp oor hulle bring, my pyle op hulle afskiet:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek bring meer rampe oor hulle, my pyle skiet Ek alles op hulle af:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal hulle laat swaarkry, dit sal aanhou sleg gaan met hulle, Ek sal hulle skiet met al my pyle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ja, Ek sal rampe en ellende op hierdie volk afgooi. Ek sal hulle met pyle skiet wat hulle sal seermaak.