Deuteronomy 32:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê: Ek sal my aangesig vir hulle verberg, Ek sal sien wat hulle einde sal wees; want hulle is 'n baie verkeerde geslag, kinders in wie geen geloof is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het gesê: ‘Ek sal hulle verlaat. Ek sien wat dan gebeur, hoe hulle tot ’n einde kom! Hulle is ’n verdraaide geslag, kinders sonder integriteit. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het gesê: Ek wil my aangesig vir hulle verberg, Ek wil sien wat hulle einde sal wees; want 'n heeltemal verkeerde geslag is hulle, kinders in wie geen trou is nie. |
| Afrikaans 1983 | het Hy gesê: Ek sal nie meer vir hulle sorg nie, Ek wil kyk wat hulle uiteinde is, want hulle is 'n onbestendige volk, mense sonder trou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gesê, ‘Ek wil my gesig vir hulle verberg; Ek wil sien wat van hulle gaan word, want hulle is 'n verworde geslag, kinders wat nie vertrou kan word nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het gesê: ‘Ek wil hulle nie meer sien nie, en Ek wil kyk hoe dit nou met hulle sal gaan. Hulle is slegte mense, hulle is heeltemal ontrou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Toe het Hy gesê: Nou maar goed. Ek sal hulle weggooi. Ek sal hulle vernietig. Hulle soek mos daarvoor, want hulle is ’n klomp slegte mense. Hulle hou nie hulle woord nie. |