Deuteronomy 32:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die HERE dit sien, het Hy van hulle 'n afsku gehad vanweë die terging van sy seuns en sy dogters. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die Here het dit alles gesien en hulle verwerp. Sy eie seuns en dogters het Hom kwaad gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe die HERE dit sien, het Hy hulle verwerp, uit ergernis oor sy seuns en dogters. |
| Afrikaans 1983 | “Die Here het dit gesien en vir jou minagting gekry. Omdat sy seuns en dogters Hom getart het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Die Here het dit gesien, en uit ergernis sy seuns en dogters verstoot. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die Here dit sien, was Hy hartseer oor sy seuns en sy dogters, Hy het hulle gelos. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die Here het gesien wat jy doen. En dit was afskuwelik vir Hom. Hy het kwaad geword vir sy eie seuns en dogters. Julle het Hom woedend gemaak.” |