Deuteronomy 32:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Aan die Rots wat jou verwek het, is jy ondenkbaar en vergeet God wat jou gevorm het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle het die Rots verlaat wat julle verwek het, die God vergeet wat julle voortgebring het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die Steenrots wat jou verwek het, het jy veronagsaam; en jy het die God vergeet wat jou voortgebring het. |
| Afrikaans 1983 | Jy het jou Rots, jou Skepper, nie in ag geneem nie, die God wat jou in die wêreld gebring het, vergeet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Rots wat jou verwek het, het jy verontagsaam; jy het die God wat jou voortgebring het, vergeet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle het die Rots vergeet, maar die Rots is julle Vader, julle is God se kinders, maar julle het Hom vergeet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy het die Een wat jou kan beskerm, die Een wat jou gemaak het, afgeskeep, Israel. Jy het die God wat jou geskep het, vergeet. |