Deuteronomy 32:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So het die HERE alleen hom gelei, en daar was geen vreemde god by hom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net die Here bewaar hulle. Hulle leef sonder enige vreemde gode. |
| Afrikaans 1933/1953 | die HERE alleen het hom gelei, en daar was geen vreemde god by hom nie. |
| Afrikaans 1983 | so het die Here, net Hy alleen, sy volk gelei; daar was nie 'n ander god by Hom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het net die Here hom gelei; daar was geen vreemde god by hom nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | So lei die Here sy volk, Hy alleen doen dit, daar is nie 'n ander god by Hom nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Net so het die Here sy volk gelei. Hy alleen het vir sy volk gesorg. Hy het hulle gedra. Geen ander god het Hom gehelp nie. Israel het net voor die Here gebuig. |