Deuteronomy 32:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Luister, o hemele, en Ek sal spreek; en hoor, o aarde, die woorde van my mond. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Luister, hemele, ek wil praat! Luister, aarde, na die woorde wat ek sê! |
| Afrikaans 1933/1953 | Luister, o hemele, dat ek kan spreek, en laat die aarde hoor die woorde van my mond. |
| Afrikaans 1983 | “Hoor, hemele, ek praat, luister na my woorde, aarde! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Luister hemele, ek wil praat, en aarde, jy moet die woorde van my mond hoor. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het gesê: “Hemel, jy moet luister, ek wil praat, die aarde moet hoor wat ek sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Hoor, almal wat daar bo in die hemel bly. Luister na wat ek sê. Hoor, almal wat op aarde bly. Luister na die woorde wat ek sê. |