Deuteronomy 31:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE sal hulle voor julle aangesig oorgee, dat julle aan hulle kan handel volgens al die gebooie wat Ek julle beveel het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here sal hulle in julle hand oorgee en julle moet met hulle maak soos ek julle beveel het.
Afrikaans 1933/1953 die HERE sal hulle aan julle oorgee, en julle moet met hulle handel geheel en al volgens die gebod wat ek julle beveel het.
Afrikaans 1983 Die Here sal hierdie nasies in julle mag oorgee, en julle moet met hulle alles doen wat ek julle beveel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here sal hulle aan julle oorgee, en julle moet teen hulle optree ooreenkomstig elke gebod wat ek julle beveel het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sal julle laat wen teen hierdie volke, en julle moet alles met hulle doen wat ek vir julle gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sal al hierdie nasies vir julle gee. Jy sal hulle oorwin. En dan moet julle met hulle maak soos ek vir julle verduidelik het.