Deuteronomy 31:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het voor die ore van die hele vergadering van Israel die woorde van hierdie lied gespreek totdat dit geëindig het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het toe hierdie lied vir die hele vergadering van Israel voorgesing: |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Moses voor die ore van die hele vergadering van Israel die woorde van hierdie lied tot die einde toe uitgespreek. |
| Afrikaans 1983 | Toe het Moses hierdie lied, tot die laaste woord toe, aan die hele Israel wat daar bymekaar was, voorgehou: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het, ten aanhore van die hele geloofsgemeenskap van Israel, die woorde van hierdie lied tot die einde voorgedra. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het al die woorde van hierdie lied vir die volksvergadering van Israel gesê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het Moses hierdie lied, tot die laaste woord toe, vir die mense van Israel geleer. Die lied klink so: |