Deuteronomy 31:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Neem hierdie wetboek en sit dit in die kant van die verbondsark van die HERE jou God, dat dit daar as 'n getuie teen jou kan wees.
Afrikaans (NLV) 2011 “Neem hierdie wetboek en sit dit langs die ark van die verbond van die Here julle God neer, sodat dit as getuie teen die volk van Israel kan dien.
Afrikaans 1933/1953 Neem hierdie wetboek en sit dit neer aan die kant van die verbondsark van die HERE julle God, dat dit daar as getuie teen jou kan wees.
Afrikaans 1983 “Vat hierdie wetboek en sit dit langs die verbondsark van die Here julle God. Dit moet daar bly om teen julle te getuig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Neem hierdie wetboek en plaas dit langs die verbondsark van die Here julle God. Dit moet daar wees as 'n getuie teen jou, Israel,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Neem hierdie wetboek en sit dit langs die verbondskis van julle God die Here. Dit moet daar bly om 'n getuie te wees teen julle,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Vat hierdie boek waarin opgeskryf is wat die Here van sy volk verwag. Sit dit langs die ark waarin die ooreenkoms is wat die Here julle God met julle gemaak het. Laat die boek julle elke dag herinner aan alles wat die Here vir die volk van Israel gesê het om te doen.