Deuteronomy 31:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moses het die Leviete wat die verbondsark van die HERE gedra het, bevel gegee en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | het hy die Leviete wat die ark van die verbond moes dra, beveel: |
| Afrikaans 1933/1953 | het Moses aan die Leviete wat die verbondsark van die HERE gedra het, bevel gegee en gesê: |
| Afrikaans 1983 | het hy die Leviete wat die verbondsark van die Here dra, beveel: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het hy die Leviete wat die verbondsark van die Here dra, beveel: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en toe het hy vir die Leviete wat die verbondskis van die Here dra, gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het hy die mense wat in die huis van die Here werk, die mense wat die ark dra waarin die ooreenkoms is wat die Here met sy volk gemaak het, beveel: |