Deuteronomy 31:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit het gebeur toe Moses klaar was met die opskryf van die woorde van hierdie wet in 'n boek, totdat hulle klaar was, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat Moses die woorde van die wet in ’n boekrol neergeskryf het, |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Moses die woorde van hierdie wet klaar in 'n boek geskryf het tot die einde toe, |
| Afrikaans 1983 | Toe Moses hierdie wet, tot die laaste woord toe, in 'n boek opgeteken het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nadat Moses die woorde van hierdie wet tot die einde in 'n •boekrol geskryf het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het die wette klaar in 'n boek geskryf |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het toe alles wat hy daardie dag gesê het, in ’n boek geskryf. Hy het tot die laaste woord toe alles neergeskryf wat die Here van sy volk verwag. |