Deuteronomy 31:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Moses het toe hierdie lied op dieselfde dag geskryf en dit aan die kinders van Israel geleer.
Afrikaans (NLV) 2011 Op daardie selfde dag nog het Moses die woorde van die lied neergeskryf en dit vir die Israeliete geleer.
Afrikaans 1933/1953 Toe het Moses hierdie lied op die dag opgeskrywe en dit aan die kinders van Israel geleer.
Afrikaans 1983 Moses het daardie selfde dag nog die lied opgeteken en dit vir die Israeliete geleer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het op daardie dag hierdie lied neergeskryf en dit vir die Israeliete geleer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het daardie dag die lied neergeskryf en hy het dit vir die Israeliete geleer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het Moses die woorde van hierdie lied opgeteken en hy het dit vir die Israeliete geleer.