Deuteronomy 31:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal sekerlik my aangesig in dié dag verberg vir al die euwels wat hulle gedoen het, deurdat hulle hulle tot ander gode bekeer het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal dan nie meer aan hulle verskyn nie weens al die sondes wat hulle gedoen het deur ander gode te aanbid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Ek sal op die dag my aangesig heeltemal verberg weens al die kwaad wat hulle gedoen het; want hulle het na ander gode afgewyk. |
| Afrikaans 1983 | Maar ook dan sal Ek nie aan hom verskyn nie, want hy het al hierdie verkeerde dinge gedoen en ander gode gaan dien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal egter op daardie dag my gesig heeltemal verberg oor al die kwaad wat hulle gedoen het toe hulle hulle na ander gode gewend het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Ek sal hulle glad nie wil sien nie omdat hulle verkeerd gedoen het, omdat hulle ander gode begin dien het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal dan nie meer aan hulle verskyn nie, want hulle het verkeerde dinge gedoen en allerhande afgode begin dien. |