Deuteronomy 31:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het in die tabernakel verskyn in 'n wolkkolom, en die wolkkolom het oor die ingang van die tabernakel gestaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het by die ingang van die heilige tent in ’n wolkkolom aan hulle verskyn. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het in die tent in 'n wolkkolom verskyn terwyl die wolkkolom by die ingang van die tent bly staan het. |
| Afrikaans 1983 | en die Here het daar verskyn in 'n wolkkolom, 'n wolkkolom wat by die tentdeur bly hang het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het die Here in die tent in 'n wolkkolom verskyn. Die wolkkolom het by die ingang van die tent bly staan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het by die tent verskyn in 'n wolk. Die wolk het gaan staan by die ingang van die tent. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het Moses en Josua na die tent toe gegaan waar die Here aanbid word. Die Here het toe daar aan hulle verskyn. Hulle het gesien hoe ’n groot wolk by die ingang van die tent verskyn. Hulle het dadelik besef dis die Here. |