Deuteronomy 31:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het gegaan en hierdie woorde aan die hele Israel gespreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moses het verder met die hele Israel gepraat |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het Moses gegaan en die hele Israel met hierdie woorde toegespreek |
| Afrikaans 1983 | Moses het met die hele Israel gaan praat |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het toe gegaan en hierdie woorde aan die hele Israel oorgedra. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het met al die Israeliete gaan praat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het al hierdie dinge vir die mense van Israel gesê. |