Deuteronomy 30:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet terugkom en na die stem van die HERE luister en al sy gebooie doen wat ek jou vandag beveel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal julle weer die Here gehoorsaam en al die opdragte nakom wat ek jou vandag gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar jy sal weer na die stem van die HERE luister en al sy gebooie doen wat ek jou vandag beveel. |
| Afrikaans 1983 | Dan sal jy terugkom na die Here en Hom gehoorsaam en volgens al sy gebooie lewe wat ek jou vandag beveel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar jy sal weer na die stem van die Here luister en al sy gebooie wat ek vandag vir jou voorskryf, uitvoer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle self sal weer gehoorsaam wees aan die Here en julle sal alles doen wat Hy wil hê, alles wat ek vandag vir julle sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie dag sal jy presies doen wat die Here beveel het. Dan sal jy alles doen wat ek vandag vir jou gesê het. |