Deuteronomy 30:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE jou God sal al hierdie vloeke lê op jou vyande en op die wat jou haat, wat jou vervolg het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here jou God sal al die vervloekings op jou vyande en jou vervolgers laat neerkom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE jou God sal al hierdie vloeke op jou vyande en op jou haters lê wat jou vervolg het. |
| Afrikaans 1983 | en die Here jou God sal al hierdie strawwe laat neerkom op jou vyande en op jou haters wat jou agtervolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here jou God sal al hierdie vervloekings op jou vyande lê en op jou haters wat jou agtervolg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle God die Here sal julle vyande vervloek, Hy sal ook die mense vervloek wat vir julle haat en wat vir julle volg en jaag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al die slegte goed wat die Here met jou laat gebeur het, sal dan met jou vyande gebeur. Dit sal sleg gaan met al die mense wat jou gehaat het en sleg aan jou gedoen het. |