Deuteronomy 30:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet na die HERE jou God terugkeer en na sy stem luister volgens alles wat ek jou vandag beveel, jy en jou kinders, met jou hele hart en met jou hele siel; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy dan na die Here jou God terugkeer en jy en jou kinders begin weer om van harte gehoorsaam te wees aan die gebooie wat ek jou vandag gee, |
| Afrikaans 1933/1953 | en jy jou tot die HERE jou God bekeer en na sy stem luister net soos ek jou vandag beveel, jy en jou kinders, met jou hele hart en met jou hele siel, |
| Afrikaans 1983 | en jy terugkom na die Here jou God en Hom gehoorsaam en jy en jou kinders met hart en siel doen wat ek jou vandag beveel het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en wanneer jy terugkeer na die Here jou God en met hart en siel na sy stem luister, net soos ek jou vandag beveel, jy en jou kinders, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en julle sal terugkom na die Here, julle sal met julle hele hart gehoorsaam wees aan Hom en julle sal doen soos ek vandag vir julle sê, julle en julle kinders. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan besef jy watter groot fout jy gemaak het. En jy kom terug na die Here jou God. Jy en jou kinders besluit dan om alles te doen net soos die Here julle beveel het. Julle maak dan soos Hy vir julle sê. |