Deuteronomy 30:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek verkondig vandag aan julle dat julle gewis sal omkom, en dat julle nie julle dae sal verleng op die land waarheen julle deur die Jordaan getrek het om dit in besit te neem nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | dan waarsku ek jou nou dat jy verseker vernietig gaan word. Jy sal nie ’n lang en goeie lewe geniet in die land wat jy in besit gaan neem wanneer jy die Jordaan oorsteek nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan verkondig ek julle vandag dat julle sekerlik sal omkom; julle sal die dae nie verleng in die land waarheen jy oor die Jordaan trek om dit in besit te gaan neem nie. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dan maak ek vandag aan julle bekend dat julle beslis tot niet sal gaan. Julle sal nie lank leef op die grond waarheen jy oor die Jordaan trek om dit in besit te gaan neem nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan sê ek vandag vir julle dat julle almal sal sterf, julle almal. Julle sal nie lank lewe in die land oorkant die Jordaan-rivier nie, die land waarnatoe julle gaan om dit vir julleself te gaan vat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan waarsku ek jou vandag dat die Here jou definitief gaan vernietig. Dit sal sleg met jou gaan. Jy sal nie baie lank in hierdie goeie land bly nie. |