Deuteronomy 30:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hierdie gebod wat ek jou vandag beveel, dit is nie vir jou verborge nie, en dit is nie ver nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hierdie gebod wat ek jou vandag gee, is nie te moeilik vir jou of buite jou bereik nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hierdie gebod wat ek jou vandag beveel, is vir jou nie te swaar nie en is nie ver nie. |
| Afrikaans 1983 | “Die gebod wat ek jou vandag beveel, is nie te moeilik vir jou nie. Dit is ook nie buite jou bereik nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Ja, hierdie gebod wat ek jou vandag beveel, is nie vir jou te moeilik nie en dit is nie ver weg nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want hierdie wette wat ek vandag vir julle gee, is nie te moeilik vir julle nie, julle sal dit alles kan doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wat ek julle vandag beveel om te doen is nie te moeilik nie. Julle kan dit verstaan. En julle kan dit ook doen. |