Deuteronomy 30:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As jy luister na die stem van die HERE jou God om sy gebooie en sy insettinge te onderhou wat in hierdie wetboek geskrywe is, en as jy jou tot die HERE jou God bekeer met jou hele hart en met jou hele siel.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit sal gebeur as jy die Here jou God gehoorsaam, sy opdragte en voorskrifte nakom soos dit in die boek van die gebooie geskryf is, en as jy met hart en siel na die Here jou God terugkeer.”
Afrikaans 1933/1953 as jy na die stem van die HERE jou God luister om sy gebooie en sy insettinge te hou wat in hierdie wetboek geskrywe is; as jy jou tot die HERE jou God bekeer met jou hele hart en met jou hele siel.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) as jy net sal luister na die stem van die Here jou God, deur sy gebooie en vaste voorskrifte wat op hierdie •boekrol met die wet geskryf staan, na te kom; as jy met hart en siel sal terugkeer na die Here jou God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar dan moet julle gehoorsaam wees aan julle God die Here, julle moet doen wat sy wette sê, die wette wat in hierdie wetboek geskryf is. Julle moet met julle hele hart terugkom na julle God die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***