Deuteronomy 3:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (wat Hermon, die Sidoniërs, Sirion noem; en die Amoriete noem dit Senir;) |
| Afrikaans (NLV) 2011 | (Die Sidoniete het die Hermonberg die Sirjon genoem, en die Amoriete Senir.) |
| Afrikaans 1933/1953 | die Sidoniërs noem Hermon Sirjon; maar die Amoriete noem dit Senir -- |
| Afrikaans 1983 | die berg wat Sirjon genoem word deur die mense van Sidon, en Senir deur die Amoriete. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Sidoniërs noem Hermon Sirjon, maar die Amoriete noem dit Senir. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Sidoniërs noem Hermon-berg ‘Sirjon-berg,’ en die Amoriete noem dit ‘Senir-berg.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | (Die mense van Sidon het die berg Hermon Sirion genoem en die Amoriete het daarna verwys as Senir.) |