Deuteronomy 3:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ons het in dié tyd uit die hand van die twee konings van die Amoriete die land geneem wat oos van die Jordaan was, van die Arnonrivier af tot by die berg Hermon; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ons het die land van twee Ammoritiese konings oos van die Jordaanrivier van die Arnonkloof tot by Hermonberg in besit geneem. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het ons dan in die tyd die land uit die hand van die twee konings van die Amoriete duskant die Jordaan geneem, van die Arnonrivier af tot by die berg Hernon -- |
| Afrikaans 1983 | “Ons het destyds die gebied van die twee Amoritiese konings oos van die Jordaan afgevat: die gebied van die Arnonrivier af tot by Hermonberg, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “So het ons in daardie tyd die gebied oorkant die Jordaan uit die hand van die twee Amoritiese konings geneem, van die Arnondal af tot by die berg Hermon.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “So het ons daardie tyd die land gevat van die twee Amoriete-konings anderkant die Jordaan-rivier, van die Arnon-vallei tot by Hermon-berg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “So het ons die hele gebied van die Arnonrivier af tot by die berg Hermon oorwin. Daarmee saam het ons ook die twee sterk Amoritiese konings aan die oostekant van die Jordaan vernietig. |