Deuteronomy 3:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar al die vee en die buit van die stede het ons vir ons as 'n buit geneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons het die diere vir onsself gehou en ook die buit van die stede wat ons geplunder het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar al die vee en die buit van die stede het ons vir ons geroof. |
| Afrikaans 1983 | Ons het net die vee en wat daar in die stede te buit was, vir ons gevat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al die vee en oorlogsbuit uit die stede het ons egter vir onsself uitgehou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar ons het die beeste en die goed in die stede vir onsself gevat.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al die vee en waardevolle artikels in die stede het ons vir ons gevat.” |