Deuteronomy 3:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al hierdie stede was omhein met hoë mure, poorte en tralies; langs ongemuurde dorpe baie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al hierdie stede was versterk met hoë mure rondom en poorte met sluitbalke. Ons het terselfdertyd ook baie van die stede sonder mure ingeneem. |
| Afrikaans 1933/1953 | Al hierdie stede was versterk met hoë mure, poorte en grendels, behalwe 'n groot menigte onbemuurde stede. |
| Afrikaans 1983 | Al hierdie stede was versterk met hoë mure en met poorte met sluitbalke. Daar was ook baie dorpe sonder mure, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was alles versterkte stede met hoë mure, poortdeure en sluitbalke. Dit is afgesien van die groot aantal nedersettings wat ons ingeneem het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al daardie stede het sterk en hoë mure gehad, en daar was sterk deure en sluitbalke in die poorte. Ons het ook baie dorpies gevat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al hierdie stede het hoë mure en versterkte ingange gehad. Dan was daar ook nog baie kleiner plekkies sonder mure om wat ons ingeneem het. |