Deuteronomy 3:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ons het toe in die dal oorkant Bet-Peor gebly.
Afrikaans (NLV) 2011 So het ons in die vallei naby Bet-Peor gebly.”
Afrikaans 1933/1953 En ons het in die dal teenoor Bet-Peor gebly.
Afrikaans 1983 Daarom het ons in die laagte teenoor Bet-Peor gebly.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Ons het toe in die vallei oorkant Bet-Peor gebly.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Ons het toe daar in die vallei oorkant die stad Bet-Peor gebly.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En ons het in die vlakte teenoor die dorp Bet-Peor gebly.”