Deuteronomy 3:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek het die HERE in dié tyd gesmeek en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek het toe by die Here gepleit en gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook het ek die HERE in die tyd gesmeek en gesê: |
| Afrikaans 1983 | “Dit was toe dat ek die Here gesmeek het: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Dit was ook in daardie tyd dat ek by die Here gepleit het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek het daardie tyd vir die Here gesoebat en gevra: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “In dié tyd het ek vir die Here gesê: |