Deuteronomy 3:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook die vlakte en die Jordaan en sy kuslyn, van Kinneret af tot by die see van die vlakte, die Soutsee, onder Asdot-Pisga na die ooste. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het ook die Jordaanvallei met die Jordaanrivier en sy oostelike oewer van die See van Galilea af tot by die Dooie See met die Pisgahange aan die oostekant, gekry.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarby die Vlakte en die Jordaan, saam met sy grondgebied, van Kinn,ret af tot by die See van die Vlakte, die Soutsee, onder aan die hange van Pisga teen die ooste. |
| Afrikaans 1983 | en die wesgrens was die Jordaanvallei en die Jordaanrivier van Gennesaret af tot by die see in die Jordaanvallei, die Soutsee, onderkant die Pisgahange net oos van die see. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ook die Araba, met die Jordaan as grens vanaf die meer van Gennesaret tot by die See van die Araba, die Soutsee, en ooswaarts tot onder aan die hange van Pisga. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het ook die Jordaan-vallei vir hulle gegee, die Jordaan-rivier en die grond langs die rivier. Dit was van die Gennesaret-meer tot by die see in die Jordaan-vallei, die Sout-see. Dit was onderkant die Pisga-berg langs die oostekant. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Aan die westekant het hulle gebied tot aan die Jordaan gestrek; van Gennesaret in die noorde af tot by die Dooie See in die suide en die Pisgaberge in die ooste. |