Deuteronomy 3:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek het Gílead aan Magir gegee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gilead het ek vir Makir gegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | En aan Magir het ek G¡lead gegee. |
| Afrikaans 1983 | Ek het Gilead vir Makir gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “En vir Magir het ek Gilead gegee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het die land Gilead vir Makir gegee, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir Magir van die stam van Manasse het ek Gilead gegee. |