Deuteronomy 29:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Onderhou dan die woorde van hierdie verbond en doen dit, sodat julle voorspoedig kan wees in alles wat julle doen.
Afrikaans (NLV) 2011 “Daarom, wees gehoorsaam aan die bepalings van hierdie verbond sodat julle voorspoedig kan wees in alles wat julle doen.
Afrikaans 1933/1953 Onderhou dan die woorde van hierdie verbond en volbring dit, sodat julle voorspoedig kan uitvoer alles wat julle doen.
Afrikaans 1983 “Sorg dat julle doen wat hierdie verbond bepaal en lewe daarvolgens sodat julle voorspoedig sal wees in alles wat julle aanpak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kom dan die woorde van hierdie verbond na en voer dit uit, sodat julle sukses kan behaal met alles wat julle aanpak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet doen wat hierdie verbond sê sodat dit goed kan gaan met alles wat julle doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Daarom moet julle nou stiptelik alles doen wat die Here julle beveel het. As julle dit doen, sal julle voorspoedig wees in alles wat julle aanpak.