Deuteronomy 29:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ons het hulle land ingeneem en dit as erfdeel gegee aan die Rubeniete en die Gadiete en aan die halwe stam van Manasse. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons het hulle land by hulle weggevat en dit aan die stamme van Ruben en Gad en aan die halwe stam van Manasse as hulle erfdeel gegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle land ingeneem en dit as erfenis gegee aan die Rubeniete en Gadiete en aan die halwe stam van die Manassiete. |
| Afrikaans 1983 | en hulle land afgevat en dit as besitting gegee aan Ruben en Gad en aan die halwe Manassestam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | hulle land afgeneem en dit as erfenis aan die stamme van Ruben en Gad en die halwe stam van Manasse gegee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons het hulle land gevat en ons het die grond gegee vir die Ruben-stam en die Gad-stam en die halwe Manasse-stam. Die grond het toe aan hulle behoort. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons het hulle land gevat en vir die stamme van Ruben en Gad gegee, en vir die een helfte van die stam van Manasse. Hulle het hierdie grond geërf. |