Deuteronomy 29:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle het nie brood geëet en geen wyn of sterk drank gedrink nie, sodat julle kan weet dat Ek die HERE julle God is.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle het nie brood of wyn of enige ander sterk drank gehad nie, maar Hy het vir julle kos gegee sodat julle kon ervaar dat die Here julle God is.
Afrikaans 1933/1953 Brood het julle nie geëet en wyn en sterk drank nie gedrink nie, dat julle kan weet dat Ek die HERE julle God is.
Afrikaans 1983 Julle het nie brood geëet en wyn of bier gedrink nie sodat julle kon leer dat die Here julle God is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Brood het julle nie geëet nie, en wyn of sterk drank het julle nie gedrink nie, sodat julle kon verstaan dat Hy die Here, julle God is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) julle het nie brood gehad om te eet en wyn om te drink nie, want julle moes leer dat Ek julle God die Here is.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle het nie brood gehad om te eet of wyn of ander sterk drank gehad om te drink nie. Die Here het self vir julle kos gegee. Hy het dit gedoen sodat julle kon leer dat Hy, en Hy alleen, die Here julle God is.