Deuteronomy 29:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die groot versoekings wat jou oë gesien het, die tekens en daardie groot wonderwerke: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | al die groot dade van krag, die wondertekens en die verstommende wonders. |
| Afrikaans 1933/1953 | die groot versoekinge wat jou oë gesien het, die groot tekens en wonders. |
| Afrikaans 1983 | die groot rampe wat julle self gesien het, die tekens, daardie groot wonderdade. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die groot teistering wat jou eie oë gesien het, ja, daardie tekens van mag en groot wonders. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle het gesien dat die Here die Egiptenaars baie swaar laat kry het toe Hy sy tekens en wonderwerke gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het sy groot krag gewys toe Hy julle gered het. Hy het baie groot wonders gedoen. |