Deuteronomy 29:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En julle het hulle gruwels gesien en hulle drekgode, hout en klip, silwer en goud, wat onder hulle was.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle het hulle afskuwelike afgode gesien wat van hout, klip, silwer en goud gemaak is.
Afrikaans 1933/1953 En julle het hulle verfoeisels en hulle drekgode, hout en klip, silwer en goud, by hulle gesien,
Afrikaans 1983 hulle afskuwelike afgodsbeelde van hout en klip, van silwer en goud by hulle gesien het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) julle hulle walglike beelde, hulle afgode, gesien het – die hout en klip, silwer en goud wat by hulle was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle het hulle lelike afgode gesien, afgode van hout en klip, silwer en goud.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle het gesien watter afskuwelike afgode hulle dien. Hulle maak vir hulleself afgode van hout en klip en silwer en goud.