Deuteronomy 29:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Want julle weet hoe ons in Egipteland gewoon het, en hoe ons deur die nasies getrek het waarheen julle deurgetrek het;
Afrikaans (NLV) 2011 “Julle onthou tog hoe ons in die land Egipte gebly het en deur die lande van vyandelike nasies getrek het toe ons Egipte verlaat het.
Afrikaans 1933/1953 Want julle weet self hoe ons in Egipteland gewoon en hoe ons dwarsdeur die nasies getrek het waardeur julle getrek het.
Afrikaans 1983 Julle weet hoe ons in Egipte gewoon het en hoe ons tussen die nasies deurgetrek het, en hoe julle waar julle verbygetrek het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Julle weet immers self dat ons in Egipteland gewoon het en dat ons tussen ander nasies deurgetrek het en dat, toe julle deurgetrek het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want julle weet dat ons in die land Egipte gewoon het en dat ons tussen ander volke deur gegaan het tot hier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jy mag nooit vergeet hoe jy in Egipte geleef het nie. En jy mag ook nie vergeet hoe jy deur die lande van al die ander nasies getrek het nie, al die nasies wat jou vyande was.