Deuteronomy 29:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar met hom wat vandag hier by ons staan voor die aangesig van die HERE onse God, en ook by hom wat vandag nie hier by ons is nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here julle God sluit hierdie verbond met julle wat vandag hier in sy teenwoordigheid is, maar ook met al die toekomstige geslagte van Israel.
Afrikaans 1933/1953 maar met die wat vandag hier saam met ons voor die aangesig van die HERE onse God staan,,n met die wat hier vandag nie saam met ons is nie.
Afrikaans 1983 Hy sluit die verbond met almal wat vandag hier saam met ons voor Hom, die Here ons God staan, maar ook met hulle wat nie vandag hier saam met ons is nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) nee, dit is elkeen wat vandag hier saam met ons in die teenwoordigheid van die Here ons God staan, sowel as dié wat nie vandag hier saam met ons is nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek maak hierdie verbond met almal wat hier saam met ons staan en ook met almal wat nie vandag hier saam met ons is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sluit hierdie ooreenkoms met almal wat vandag hier voor Hom staan, maar ook met al julle kleinkinders en agterkleinkinders.”