Deuteronomy 29:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook met julle alleen sluit ek hierdie verbond en hierdie eed; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here sluit nie net met julle ’n verbond met al sy verpligtings nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nie met julle alleen maak ek hierdie verbond en hierdie eedswering nie, |
| Afrikaans 1983 | Die Here het gesê: ‘Dis nie net julle met wie Ek hierdie verbond onder eed sluit nie.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is nie julle alleen wat ek aan hierdie verbond en hierdie vervloeking bind nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek maak hierdie verbond nie net met julle nie en ek sê nie net vir julle wat met julle sal gebeur as julle die verbond breek nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar julle is nie die enigste mense met wie Hy hierdie ooreenkoms vandag aangaan nie. |