Deuteronomy 29:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jou kindertjies, jou vroue en jou vreemdeling wat in jou laer is, van jou houtkapper af tot by jou waterput. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle kinders, vroue en die vreemdelinge wat tussen julle leef, dié wat vir julle hout kap en water aandra, is ook by julle. |
| Afrikaans 1933/1953 | julle kinders, julle vroue en jou vreemdeling wat binne-in jou laer is, jou houtkapper sowel as jou waterputter, |
| Afrikaans 1983 | ook julle kinders en julle vrouens, selfs die vreemdeling wat by julle in die laer is, dié wat julle hout vir julle moet kap, en dié wat julle water vir julle moet aandra. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | julle kinders, julle vroue, en al die •vreemdelinge wat in jou kamp is, van hulle wat vir jou hout kap tot hulle wat vir jou water uit die put optrek – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | julle kinders, julle vroue, die vreemdelinge wat by julle woon, julle houtkappers en julle waterdraers is almal hier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Saam met julle is julle kinders en julle vroue en die vreemdelinge wat by julle is om vir julle te werk. |