Deuteronomy 28:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE sal jou vir Hom 'n heilige volk vestig soos Hy jou met 'n eed beloof het, as jy die gebooie van die HERE jou God bewaar en in sy weë wandel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As jy die opdragte van die Here jou God gehoorsaam en doen wat Hy wil hê, sal die Here jou sy heilige volk maak soos Hy beloof het Hy sal doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE sal jou vir Hom as heilige volk bevestig soos Hy jou dit gesweer het, as jy die gebooie van die HERE jou God hou en in sy weë wandel. |
| Afrikaans 1983 | “As jy die gebooie van die Here jou God gehoorsaam en sy wil doen, sal Hy jou in stand hou as sy heilige volk soos Hy met 'n eed aan jou beloof het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Die Here sal jou vestig as 'n heilige volk vir Hom, soos Hy aan jou met 'n eed beloof het. As jy die gebooie van die Here jou God nakom en sy paaie volg, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As julle doen wat die Here wil hê en as julle lewe soos Hy sê, dan sal Hy vir julle sy gewyde volk maak, Hy het dit belowe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As jy alles doen wat die Here jou God jou beveel, sal Hy Israel as sy eie volk eenkant sit. Julle sal net aan Hom behoort en julle sal Hom dien. Hy het mos belowe dat Hy dit sal doen. |