Deuteronomy 28:60 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verder sal Hy oor jou bring al die siektes van Egipte waarvoor jy bang was; en hulle sal jou aankleef.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here sal al die siektes waarvoor jy in Egipte so bang was oor jou bring, en hulle sal hulle tol van jou eis.
Afrikaans 1933/1953 en Hy sal weer op jou bring al die kwale van Egipte waarvoor jy bang was, sodat hulle jou aanklewe.
Afrikaans 1983 Hy sal al die siektes van Egipte oor jou bring, alles waarvoor jy bang is, en hulle sal ongeneeslik wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy sal al die siektes van Egipte waarvoor jy bang is, laat terugkeer, en dit sal aan jou kleef.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle was bang vir baie siektes in Egipte, maar Hy sal al hierdie siektes na julle toe bring, en julle sal nie gesond word nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ja, die Here sal al die siektes wat jy in Egipte gesien het, oor jou bring. Jy was so bang vir hierdie siektes. Nou sal jy daarvan doodgaan.