Deuteronomy 28:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geseënd sal jy wees as jy ingaan, en geseënd sal jy wees as jy uitgaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy sal geseën word waar jy ook al beweeg, of jy nou kom of gaan.
Afrikaans 1933/1953 Geseënd sal jy wees by jou ingang, en geseënd sal jy wees by jou uitgang.
Afrikaans 1983 “Jy sal geseën wees waar jy ook gaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Geseënd sal jy wees wanneer jy terugkeer en geseënd sal jy wees wanneer jy uittrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sal julle seën oral waar julle gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die Here sal jou voorspoedig maak waar jy ook al gaan. Dit sal heeltyd net goed gaan met jou.